de Landauer Family Restaurant and Coffee Shop in Alberton
de Landauer Family Restaurant Logo
de Landauer Family Restaurant
Home
History
Venue
Menu

Geskiedenis

De Landauer is al 16 jaar deel van Alberton se familie en vriende.

Die idée om ‘n lieflike atmosfeer te skep, waar vrouens kan kuier om ‘n koppie koffie en ontbyt, sal nog vir jare voortgaan.

Met elke nuwe eienaar het daar veranderinge plaasgevind en die laaste was die nuwe lapa waar kleiner funksies kan plaasvind, asook die nuwe speel area waar kinders kan speel en ouers kan ontspan.

Die nuwe eienaar Marinda Visser wil graag die liefelike kalmerende atmosfeer behou tesame met nuwe geskenke wat te koop aangebied word, nuwe bygevoegde geregte, heerlike koeke en om die gewildheid van die pannekoekhuis te laat voortleef.

de Landauer Family Restaurant : Lapa en Speelarea


Kom kuier gerus saam met ons by die de Landauer. Ons sien daarna uit om jou te ontmoet.
de Landauer Family Restaurant History


Home / History / Venue / Menu / Contact Us

Copyright de Landauer Family Restaurant
Web designed by SSD Marketing